Welkom by die webwerf van die Republikeinse Vroue Beweging.
STIGTING– Republikeinse Vroue Beweging
‘n RVB vrou se ideaal is:
Diens aan:
My God!
My Land!
My Volk!
My Gemeenskap!
Die RVB is ‘n volkseie kultuurbeweging:
(1) deur Boere-Afrikaner vroue
(2) gerig deur ‘n Bybels-Christelike lewens- en wêreldbeskouing tot ‘n lewenswyse van eer aan God en diens, aan die Boere-Afrikanervolk.